Mooi woorde roer in my hart;ek dra my gedig voor aan die koning;my tong is soos die pen van 'n vaardige skrywer.