Laat my ingaan na die altaar van God,die God oor wie ek wil jubel en juig,dat ek U kan loof met die lier,o God, my God!