die Here sal hom beskerm en in die lewe hou;die hele land sal praat oor hoe goed dit met hom gaan.U sal hom nie uitlewer aan die wraaksug van sy vyande nie.