Hy het my 'n nuwe lied in die mond gelê,'n loflied vir ons God.Baie sal daarvan hoor en Hom die eer toebring,hulle sal op die Here vertrou!