Here, laat my nie teleurgestel staan in my verwagting as ek U aanroep nie.Laat die goddelose teleurgestel staan in hulle verwagting,laat hulle die stilte van die doderyk ingaan.