Al sou 'n leër teen my stelling inneem,sal ek nie bang word nie.Selfs al sou die aanval op my begin,sal ek nog steeds vertroue hê.