By dié offermaaltyd sal die armes genoeg hê om te eet,en sal dié wat na die wil van die Here vra, Hom prys.Mag hulle lank en gelukkig lewe.