Dit weet ek:die Here sal aan sy gesalfde die oorwinning gee!Uit die heilige hemel verhoor die Here sy gebed;die Here gee deur sy groot mag aan hom die oorwinning.