Die Here is my rots, my skuilplek en my redder,my God, my rots, by wie ek skuil,my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.