Ek sal die Here loof wat my tot die regte insig gebring het;selfs in die nag bly ek bewus van wat Hy my leer.