As die nood my oorval,hou U my in die lewe teen die woede van my vyande in:U strek u hand uit,u regterhand red my.