'n Pelgrimslied. Van Salomo.As die Here die huis nie bou nie,swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.As die Here die stad nie beskerm nie,waak dié wat dit beskerm, tevergeefs.