Hulle het my omsingel, my van alle kante bestorm.In die Naam van die Here het ek hulle aanval afgeslaan.