Afrikaans 1983

Psalms 117 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy liefde vir ons is sterk

1. Prys die Here, alle nasies,loof Hom, alle volke,

2. want sy liefde vir ons is sterk,aan die trou van die Here is daar geen einde nie!Prys die Here!