Maar toe U die waters aanspreek, het hulle gevlug,voor die krag van u stem het hulle die wyk geneem.