Die reg het van die toneel verdwyn,die geregtigheid is ver van ons af,want die waarheid struikel waar daar reg gespreek word,eerlikheid kan nie daar inkom nie.