Sy het dan weggegaan en by die man van God op die berg Karmel gekom. Sodra die man van God haar op ’n afstand sien, sê hy aan sy dienaar Gehási: Kyk, daar is dié Sunamitiese vrou!