Afrikaans 1983

Psalms 98:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Psalm.Sing 'n nuwe lied tot eer van die Here,want Hy het magtige dade gedoen,deur sy krag en Goddelike mag het Hy oorwin.

Psalms 98

Psalms 98:1-5