Afrikaans 1983

Psalms 86:16-17 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Sien my, u dienaar van my geboorte af, in genade aan,gee U my tog krag en red my.

17. Maak my 'n voorbeeld van u goedheid,sodat dié wat my haat, verleë sal moet toesiendat U, Here, my help en vir my uitkoms gee.