Afrikaans 1983

Psalms 85:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek wil luister na wat God die Here sê,want sy woord bring vrede vir sy volk,vir dié wat Hom getrou dien.Hulle moet net nie weer afdwaal nie.

Psalms 85

Psalms 85:2-14