Afrikaans 1983

Psalms 85:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Die Here sal voorspoed skenken ons land sal sy oes gee.

14. Die geregtigheid sal Hom vooruitgaanen 'n pad maak vir sy koms.