Afrikaans 1983

Psalms 85:11-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

11. Liefde en trou sal mekaar ontmoet,geregtigheid en vrede sal mekaar omhels;

12. trou sal uit die aarde uit opspruit,geregtigheid sal uit die hemel uit afkom.

13. Die Here sal voorspoed skenken ons land sal sy oes gee.

14. Die geregtigheid sal Hom vooruitgaanen 'n pad maak vir sy koms.