Afrikaans 1983

Psalms 75:9-11 Afrikaans 1983 (AFR83)

9. Daar is 'n beker in die hand van die Here.Dit is vol skuimende wyn met gif gemeng.Hy laat die goddeloses van die aarde daaruit drink;hulle moet selfs die afsaksel opdrink,die beker leegdrink.

10. Maar ék sal altyd getuig,altyd sing tot eer van die God van Jakob.

11. “Ek sal die mag van die goddeloses verpletter,” sê God,“maar die regverdige sal Ek hoog verhef.”