Afrikaans 1983

Psalms 72:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Van Salomo.Leer tog die koning, o God,om te regeer volgens u wil,leer die koning om die reg te handhaafsoos U dit wil,

2. sodat hy regverdige beslissings oor u volk sal velen aan die verdruktes reg laat geskied.

3. Laat berge en rante hulle verblyoor die vrede en reg vir die volk.