Afrikaans 1983

Psalms 70:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat dié wat my lewe wil neem,self in die ellende beland, teleurgestel in hulle verwagting.Laat dié wat graag my ondergang wil sien,op die vlug slaan en beskaamd staan.

Psalms 70

Psalms 70:1-6