Afrikaans 1983

Psalms 7:16-18 Afrikaans 1983 (AFR83)

16. Hy grawe 'n diep gaten val self daarin.

17. Sy boosheid tref homself,en die geweld wat hy beplan het,kom op sy eie kop af.

18. Ek wil die Here prys omdat Hy reg laat geskied.Die Naam van die Here, die Allerhoogste,wil ek besing.