Afrikaans 1983

Psalms 65:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

U sorg vir die land en gee oorvloed,U maak dit baie vrugbaar.Die groot riviere is vol water,U laat die koring welig staan.Alles is u werk!

Psalms 65

Psalms 65:8-12