Afrikaans 1983

Psalms 64:1-5 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. 'n Psalm van Dawid.

2. Hoor my as ek kla, o God,beskerm my lewe teen die bedreiging van die vyand!

3. Bewaar my van die komplotte van kwaadwilliges,van die kwaadstokery van mense wat onreg doen,

4. wat met skerp tonge vir swaardeen giftige woorde vir pyle

5. uit hinderlae lostrek op 'n onskuldige mens.Uit die bloute trek hulle selfversekerd op hom los.