Afrikaans 1983

Psalms 60:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Help U ons tog teen die vyand,want die hulp van mense — dit is niks.

14. Met God aan ons kant sal ons oorwin,Hy self sal ons vyande vertrap.