Afrikaans 1983

Psalms 56:13-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

13. Ek moet my geloftes aan U nakom, o God,ek wil U met dankoffers betaal,

14. want U het my van die dood gered,my voet nie laat struikel nie,en met God by my kon ek my pad aanhou loopen die lewenslig bly sien.