Afrikaans 1983

Psalms 53:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat daar iets vreesliks met julle gaan gebeur,so vreeslik soos nooit tevore nie?God sal die bene van dié wat teen sy volk wil veg,op die slagveld verstrooi.Sy volk sal hulle op die vlug laat slaan,want God het hulle verwerp.

Psalms 53

Psalms 53:2-7