Afrikaans 1983

Psalms 46:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Vir die koorleier. Van die Koragiete. Op die wysie van “Jong Vroue”. 'n Lied.

2. God is vir ons 'n toevlug en 'n beskerming;Hy was nog altyd bereid om te help in nood.

3. Daarom is ons nie bang nie,al gee die aarde pad,al skuif die berge tot in die dieptes van die see,