Afrikaans 1983

Psalms 45:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

in haar veelkleurige rok word sy na die koning toe gelei;sy en haar gevolg van jong meisies, haar vriendinne, word na u toe gebring.

Psalms 45

Psalms 45:9-16