Afrikaans 1983

Psalms 44:25-27 Afrikaans 1983 (AFR83)

25. Waarom draai U u rug vir ons?Waarom steur U U nie aan ons ellende en smaad nie?

26. Ons is tot in die stof verneder,ons is teen die grond.

27. Kom ons tog te hulpen bevry ons, dat so u troue liefde blyk.