Afrikaans 1983

Psalms 37:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Van Dawid.Moet jou nie ontstel oor skelmsen jou kwel oor skurke nie,

2. want soos gras vergaan hulle gouen soos groenigheid verdwyn hulle sommer.

3. Vertrou liewer op die Here en doen wat goed is,woon en werk rustig voort.