Afrikaans 1983

Psalms 35:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat almal wat bly is oor my ellende,teleurgestel word in hulle verwagtingen self in die ellende beland.Laat oor hulle wat op my neersien,skande en smaad kom.

Psalms 35

Psalms 35:19-28