Afrikaans 1983

Psalms 33:19-22 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. om hulle van die dood te reden hulle in die lewe te hou in hongersnood.

20. Ons vertrou op die Here:Hy is ons hulp en ons beskermer.

21. Ja, in Hom is ons hart bly,op sy heilige Naam vertrou ons.

22. Hou u liefde oor ons, Here,want ons stel ons vertroue in U.