Afrikaans 1983

Psalms 28:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here is my sterkte en my beskermer,op Hom het ek vertrou.Hy het my gehelp.Daarom is ek bly en wil ek Hom loof met my lied.

Psalms 28

Psalms 28:1-9