Afrikaans 1983

Psalms 26:7-12 Afrikaans 1983 (AFR83)

7. om my loflied te singen van al u wonders te vertel.

8. Here, u woonplek,die tuiste van u heerlikheid, het ek lief.

9. Moet my tog nie saam met die sondaars,met die moordenaars laat omkom nie.

10. Daar is bedrog in hulle hande,hulle regterhande is vol omkoopgeld.

11. Maar ek is onskuldig.Red my en wees my genadig;

12. dan is my pad vorentoe gelyken sal ek die Here prys in die samekoms van die gemeente.