Afrikaans 1983

Psalms 21:11-14 Afrikaans 1983 (AFR83)

11. U sal hulle kinders van die aarde af verdelgen die mensheid verlos van hulle nageslag.

12. As hulle kwaad teen U beraam,bose planne uitdink,sal hulle niks uitrig nie.

13. Wanneer U met die boog na hulle mik,slaan hulle op die vlug.

14. Laat u mag seëvier, Here,dan sal ons u krag besing en daaroor roem.