Afrikaans 1983

Psalms 18:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koorleier. 'n Lied van Dawid, die dienaar van die Here. Hy het dié woorde tot die Here gerig op die dag toe die Here hom gered het uit die mag van al sy vyande en uit die mag van Saul.

Psalms 18

Psalms 18:1-2