Afrikaans 1983

Psalms 16:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Gedig van Dawid.Neem my in beskerming, o God;ek soek skuiling by U.

2. Ek het vir die Here gesê:“Ek behoort aan U,daar is vir my niks goeds nie behalwe by U.

3. Die afgode in die land, so aantreklik vir baie —met hulle wil ek niks te doen hê nie.

4. Mag elkeen wat 'n ander god vereer, baie smart beleef.Vir afgode sal ek nie bloedoffers uitgiet nie,hulle name sal ek nie op my lippe neem nie.”