Afrikaans 1983

Psalms 150:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Prys die Here!Prys God in sy heiligdom,prys Hom hier onder sy magtige hemelgewelf!

2. Prys Hom oor sy kragtige dade,prys Hom in sy magtige grootheid!