Afrikaans 1983

Psalms 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir die koorleier. Van Dawid.Die dwaas dink daar is geen God nie.Dwase mense vernietig alles;wat hulle doen, is 'n gruwel vir die Here.Daar is nie een wat goed doen nie.

Psalms 14

Psalms 14:1-5