Afrikaans 1983

Psalms 127:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Pelgrimslied. Van Salomo.As die Here die huis nie bou nie,swoeg dié wat daaraan bou, tevergeefs.As die Here die stad nie beskerm nie,waak dié wat dit beskerm, tevergeefs.

Psalms 127

Psalms 127:1-5