Afrikaans 1983

Psalms 121:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. 'n Pelgrimslied.Ek kyk op na die berge:waarvandaan sal daar vir my hulp kom?

2. My hulp kom van die Herewat hemel en aarde gemaak het.

3. Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie;Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie.

4. Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nieen Hy slaap nie.