Afrikaans 1983

Psalms 119:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe,dié wat wandel volgens die woord van die Here.

2. Dit gaan goed met dié wat sy verordeninge gehoorsaam,dié wat met hulle hele hart sy wil doen,

3. geen onreg pleeg nieen in sy weë wandel.

4. U het u bevele gegeedat dit ten volle uitgevoer moet word.