Afrikaans 1983

Psalms 118:26-29 Afrikaans 1983 (AFR83)

26. Prys hom wat in die Naam van die Here kom!Ons seën julle uit die huis van die Here.

27. Die Here is God; Hy skenk ons die lewe.Begin die fees! Wuif met takke!Gaan tot by die horings van die altaar.

28. U is my God, U wil ek loof;my God, u grootheid wil ek besing.

29. Loof die Here, want Hy is goed,aan sy liefde is daar geen einde nie.