Afrikaans 1983

Psalms 116:17-19 Afrikaans 1983 (AFR83)

17. Ek wil U loof met 'n dankoffer,ek wil die Naam van die Here aanroep.

18. My geloftes aan die Here sal ek betaalin die teenwoordigheid van sy hele volk,

19. in die voorhowe van die huis van die Here,binne-in jou, Jerusalem!Prys die Here!