Afrikaans 1983

Psalms 116:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Ek het die Here lief,want Hy verhoor my smeekgebede.

2. Hy het na my geluister toe ek Hom aangeroep het.

3. Bande van die dood het my omsluit,doodsangs het my aangegryp,ek het benoud en bekommerd geword.

4. Toe het ek die Naam van die Here aangeroep:“Here, red my tog!”